Hoërskool Elspark


SKOOL VAN TEGNOLOGIE

ESTIE GEES


Hoërskool Elspark se Geesvang voor die Atletiek-Interhoër is aansteeklik!!!


Die hoof, onderwysers en leerlinge het op maat van lewendige musiek ware Estie-gees , waarvoor hulle bekend is, gewys.


Die skool sien uit na die Interhoër en hulle atlete is slaggereed.


Sterkte.